Ek is innig dankbaar vir Food Lover's Market se Americano en verniet WiFi om hierdie besige week mee te begin. #lewensreis1 #coffee #americano #hierkomnding #reading #greaterthingsareyettocome
Learn 2 Teach!! Ek is versot op daardie boek! Beste handboek wat ek in 'n lang tyd gekoop het. Geniet dit – en moet dit nooit verkoop of weggee nie (trust me on this one).
Gaan dit beslis nie verkoop of weggooi nie. I'm an avid collector. Ek is een van daardie vreemde siele wat opgewonde raak as dosente boeke voorskryf, maar my bankrekening is nie :)
Learn 2 Teach!! Ek is versot op daardie boek! Beste handboek wat ek in 'n lang tyd gekoop het. Geniet dit – en moet dit nooit verkoop of weggee nie (trust me on this one).
ReplyDeleteGaan dit beslis nie verkoop of weggooi nie. I'm an avid collector. Ek is een van daardie vreemde siele wat opgewonde raak as dosente boeke voorskryf, maar my bankrekening is nie :)
ReplyDelete